{"product_id":"waar-die-suiderkruis-hang","title":"Waar die Suiderkruis hang","description":"\u003cp\u003eDie agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ŉ broer wil dink nie. Maar hy het net oë vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies.\u003c\/p\u003e\r\n","brand":"None","offers":[{"title":"Livre numérique Kobo","offer_id":46629550653650,"sku":"ce427038-cd45-3063-9195-f94fc7636ca1","price":6.99,"currency_code":"CAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0655\/8980\/5233\/files\/image_7c466b22-5dee-4989-92e7-476e654c6dd5.jpg?v=1762747765","url":"https:\/\/www.indigo.ca\/fr\/products\/waar-die-suiderkruis-hang","provider":"Indigo","version":"1.0","type":"link"}