Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds Å hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is Å skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir Å jaar kinderhuis toe. Om soos Å weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van Å pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg. Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met Å mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná Å motorongeluk tydens Å besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas. Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning.
Your item was added for pickup at [location]
You’re [amount] away from FREE shipping!
You qualify for FREE shipping!
Your order qualifies for free shipping!
Herman Lategan Is A Native Of Cape Town. He Empathises With The Displaced, Outsiders And Dissidents. He Is A Prize-Winning Author-Journalist Who Has Been Published Internationally. His First Collection Of Columns And Articles, Binnekring Van Spookasems, Received Outstanding Reviews. His Other Published Works Include Poems In New Contrast, As Well As Short Stories In, Among Other Collections, Bloots And Skrik Op Die Lyf.
You May Also Like
Previous
Next
Recently Viewed
Choosing a selection results in a full page refresh.
Opens in a new window.
eBooks from Indigo are available at Kobo.com
Simply sign in or create your free Kobo account to get started. Read eBooks on any Kobo eReader or with the free Kobo App.
Why Kobo?
With over 6 million of the world's best eBooks to choose from, Kobo offers you a whole world of reading. Go shelf-less with your library and enjoy reward points with every purchase.