Blonde hare ... Helderblou oe ... 'n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan ...
Aperçu
Sélectionnez une option de livraison
1 Item ajouté au panier 1 Item ajouté au ramassage