Saartjie is baie stout wanneer sy alleen saam met haar ouers by die huis is. Wanneer sy egter skool toe gaan, is sy heel voorbeeldig. Sy hou baie vanJuffrou Nina en kan nie altyd gou genoeg haar juffrou help boeke dra en regpak in die klas nie. Juffrou Nina hou ook van Saartjie en glo haar ouers moet baie trots wees op hul dogter wat sulke mooi maniere het en so behulpsaam is. Maar sy het nog nie gesien hoe Saartjie by haar eie huis teenoor haar ouers optree nie ...
Aperçu
Sélectionnez une option de livraison
Saartjie se twee persoonlikhede: Kinder opvoeding
1 Item ajouté au panier 1 Item ajouté au ramassage