Jennie neem een dwase besluit en dit kom haar duur te staan. Sy breek uit n toksiese verhouding en keer terug Klein-Karoo toe. Haar ouers het geen genade nie - en sy word werkloos; swanger en alleen gelaat. Herman was nog altyd daar en hulle is al jare vriende. Maar nou is vriendskap nie meer genoeg nie.
Aperçu
Sélectionnez une option de livraison
1 Item ajouté au panier 1 Item ajouté au ramassage