Wat sal jy doen as n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar daar wag n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!
Aperçu
Sélectionnez une option de livraison
1 Item ajouté au panier 1 Item ajouté au ramassage