Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ʼn broer wil dink nie. Maar hy het net oë vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies.
Aperçu
Sélectionnez une option de livraison
1 Item ajouté au panier 1 Item ajouté au ramassage